Friday, July 13, 2012

Die Hart van die Mens

Die Here sê vir u en my in Pred. 23:26 My seun, gee my jou hart” Is dit ‘n kosbare of groot ding wat Hy van ons verlang ?

Wat is die hart :
Dit is ons hele wese
Dit is die slagveld van ons siele
Dit is die oorsprong van die sonde – want ons sondig na gedagtes woorde en werke
Dit is die oorsprong van die lewe. Spreuke 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.

Gehoorsaamheid

Een van die belangrikste faktore wat ons geestelike lewe beinvloed is gehoorsaamheid en ongehoorsaamheid kan ons baie duur te staan. Die Here verwag van ons absolute gehoorsaamheid en Hy verwag selfs gehoorsaamheid van die winde en die see. Hy verwag ook dat die volke aan Hom gehoorsaam sal wees : Gen 49:10 .. totdat Silo kom en aan Hom sal die volke gehoorsaam wees.

Deur ongehoorsaamheid het die volgense mense baie skade gelei:
- Adam en Eva : Gen 3:17 .. Omdat jy geluister het na die stem van jou vrou .. (en nie na my gebod nie) .. vervloek is die aarde om jou ontwil.
- Saul : 1 Sam 15:23 Omdat jy die woord van die Here verwerp het , het Hy jou as koning verwerp.
- Ongehoorsame profeet : 1 Kon 13:21 Omdat jy wederstrewig was teen die mond van die Here, maar omgedraai en brood geeet het .. sal jy nie in die graf van jou vaders kom nie .. toe kom ‘n leeu hom teë op die pad en maak hom dood.
- Israel : Jos 5:6 .. wat nie aan die stem van die Here gehoorsaam was nie; vir wie die Here gesweer het dat hy hulle die land nie sou laat sien wat Hy hulle vaders met ‘n eed beloof het nie.

Die Eenvoud van die Evangelie

Een van die  aspekte wat my ons Kerk toe getrek het was die eenvoud van die evangelie. Toe die Here my siel gered het, het ek by baie kerke, predikers en ander mense hul weergawe van die evangelie gehoor en was dit naderhand vir my so kompleks dat ek in verwarring gekom het. Wat my nog meer gehinder het was dat ek nie teenoor ander mense kon getuig nie want ek was nie in staat om so komlekse evangelie te verstaan en oor te dra nie.

Toe ek in nuut in die Kerk ingekom het,  het ek dus verwag wat Naaman verwag het in 2 Kon 5;11 .. “Naaman het gedink Elisa sal sekerlik na hom uitkom en staan en die naam van die Here sy God aanroep en sy hand oor die plek heen en weer beweeg en die melaatsheid wegneem. Is Abana en Farpar, die riviere van Damaskus , nie beter as al die waters van Israel nie. Kon ek my nie daarin was en rein word nie.

Die Tyd van die Here

Een van die moeilikste dinge in ons geestelike loopbaan is om die regte tyd aan te gryp om ‘n opdrag van die Here uit te voer, of om te besef wanneer die Here se beloftes aan ons in werking tree. Die duiwel staan altyd reg om ons te verwar en te besluier om nie die regte tyd van die Here aan te gryp nie.
Die Here het ‘n bepaalde tyd vir elke saak.

Die Storms in ons Lewe

Ons lewe is 'n reistog wat deur storms geteister word en ons kan dit nie alleen aandurf nie.
Dit kan vergelyk word met 'n skip- of vliegtuigrit. Dis maklik om 'n skip of vliegtuig te bestuur, maar net stuurmanne wat gesout is deur storms kan dit oorleef of veilig vir ons maak.

Die Here Jesus is vir ons soos 'n gesoute stuurman, wat alles alreeds gely en oorwin het, wat storms ken en alreeds baie van hulle stilgemaak het. Ons merk egter baiekeer nie op dat die Here aan die stuur is nie, maar ons moet dit glo. Het U al ooit in 'n bootrit of vliegrit die stuurman gesien terwyl die rit aan die gang is.... nee, maar mens weet daar is iemand êrens in 'n stuurkajuit besig om die storms namens ons - die reisigers - te trotseer.

Monday, July 9, 2012

Seven things God hates

Proverbs 6:16-18

there are six things the Lord hates, seven that are detestable to him:
haughty eyes,
a lying tongue,
hands that shed innocent blood,
a heart that devises wicked schemes,
feet that are quick to rush into evil,
a false witness who pours out lies
and a man who stirs up dissension among brothers.

How do you measure up?

Interesting Bible Facts: Other

    - The theme of the Bible is the same in both the Old and New Testaments. It is the redemption of man.

- All other religious texts were written by men who claimed to be speaking for God. Only the Bible claims to be written by God, speaking to men.

- The number 40 is used many times in the Bible. It often means God is about to usher in a new event or era. For instances, rain during the flood lasted 40 days, spies explored Canaan for 40 days, Jonah warned Nineveh for 40 days, and Jesus fasted in the wilderness for 40 days.

Interesting Bible Facts: The Bible

The Bible was written over a 1500 year span (from 1400 B.C to A.D. 100), over 40 generations , over 40 authors from many walks of life (i.e. - kings, peasants, philosophers, fishermen, poets, statesmen, scholars), in different places (i.e. - wilderness, dungeon, palaces), at different times (i.e. - war, peace), in different moods (i.e. - heights of joy, depths of despair), on three continents (Asia, Africa, and Europe) in three languages (Hebrew, Aramaic, and Greek) 

The Bible is the best-selling book of all time. How many Bibles, do you think are sold in one year? Any guesses? 150 million! And there are over 4 billion Bibles in print.

Interesting Bible Facts; Prophesies


-       Isaiah prophesied most about the coming of Jesus. Isaiah 52:13-53:12 lists more than 20 things about Jesus, all of which are true.

-       All other religious texts were written by men who claimed to be speaking for God. Only the Bible claims to be written by God, speaking to men.

-       Did you know that over 3000 times the Bible says, “thus saith the Lord.”

Interesting Bible Facts: General


-       The Star of Bethlehem was reported by Matthew, but at the same time Chinese astronomers recorded it, too. To the Chinese it was a bright, unknown star.

-       There have been more than 25,000 archaeological findings relating to people, places, and events in the Bible. And believe it or not, not one of them has contradicted anything in the Bible. That in and of itself is incredible proof of the Bible's trustworthiness. So if we can believe the historical and archaeological evidence for the Bible, why do you think it's hard for us to believe the spiritual part of the book?